LumiScore
Taste Test
← Back to books

Die uitgespoeldes

by Dalene Matthee

First published 2005

LumiScore—

Insufficient ratings

Your Match—

Take the Taste Test or rate books to see your match.

About this book

Moses Swart, skaapwagter van die Bredasdorpse strandveld, voel sy hele lewe lank nog dat hy nie hoort in hierdie land van see- en veldmense nie. Hy is 'n uitgespoelde, maar waar kom dié knaende gevoel van 'n ander identiteit vandaan?

Totdat hy Lord en Lady van Springfield ontmoet en dadelik besef: hulle is ook uitgespoeldes, soos hy.

Read more

Dalene Matthee se heel laaste roman bied 'n historiese verhaal uit die 1950's met 'n besondere bekoring. Soos haar vorige trefferromans verbeeld dit weergaloos die mistieke verbondenheid tussen mense wat op die onsêbare vlak lê.

Source: Open Library

YOUR RATING

Rate this book

Sign in to add your rating. Browsing remains open without an account.

Book information

Author
Dalene Matthee
First published
2005
Edition
Drijfhout
Publisher
Barnabas
Language
DUT
ISBN-13
9789085200727